Drywingselektronika
From Wikipedia, the free encyclopedia
Drywingselektronika (English: power electronics) is die transformasie en beheer van elektriese energie wat die geskikte spanning en stroom aan 'n las verskaf deur die gebruik van elektroniese komponente.