Driehoek
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Driehoek is 'n veelhoek wat uit drie sye en drie hoeke bestaan. 'n Kenmerk van die enige driehoek wat in 'n Euklidiese tweedimensionele ruimte lê ('n vlak driehoek) is dat die som van hoeke altyd 180 °grade is, maar die som van die hoeke van 'n sferiese driehoek is altyd meer dan 180°.
Meer inligting Subklas van, Voorafgegaan deur ...
Subklas van | bicentric polygon, simplex, tritope, veelhoek, planar generalized triangle |
---|---|
Voorafgegaan deur | digon, lynstuk |
Opgevolg deur | vierhoek, Tetraëder |
Het hoekpunt figuur | lynstuk |
Het faset polytoop | kant |
Gekarakteriseer deur | area of plane shape, omtrek, triangle inequality, Area of a triangle |
Onderhou deur WikiProjek | WikiProjek Wiskunde |
Unicode-karakter | 🔺, 🔻 |
Sluit
By 'n reghoekige driehoek is die een hoek altyd 90 grade. Pythagoras se Stelling is 'n wiskundige stelling wat van toepassing is op reghoekige driehoeke. Die stelling lui as volg:
In enige reghoekige driehoek is die kwadraat van die lengte van die skuinssy gelyk aan die som van die kwadrate van die lengtes van die reghoekige sye. |
By 'n gelyksydige driehoek is al drie die sye ewe lank en al drie hoeke is altyd 60 grade. Die oppervlakte van so 'n driehoek met kante van lengte is gelyk aan .