Douglas SBD Dauntless
Amerikaanse duikbomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Douglas SBD Dauntless was 'n verkenningsvliegtuig en duikbomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Die Dauntless het diens gedoen op die vliegdekskip USS Hornet.
Kitsfeite
Douglas SBD Dauntless | |
---|---|
Tipe | Verkenner en duikbomwerper |
Vervaardiger | Douglas |
Ontwerp deur | Ed Heinemann |
Nooiensvlug | 1 Mei 1940 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Vloot |
Aantal gebou | 5 936 |
Sluit