Dornier Do 217
Duitse twee motorige bomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Dornier Do 217 is 'n tweemotorige mediumbomwerper deur die Luftwaffe gebruik tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in Augustus 1938 voltooi.
Kitsfeite
Dornier Do 217 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Dornier Flugzeugwerke |
Nooiensvlug | Augustus 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Luftwaffe |
Ontwikkel van | Dornier Do 17 |
Sluit