Diepenbeek
From Wikipedia, the free encyclopedia
Diepenbeek (Limburgs: Djoppenbeek of Diejpenbik) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 41 km².
Kitsfeite Diepenbeek Djoppenbeek / Diejpenbik, Land ...
Diepenbeek Djoppenbeek / Diejpenbik | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die Regina Paciskerk (vir die ineenstorting) | |
Ligging van Diepenbeek in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°54′00″N 5°25′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Etienne Steegmans (CD&V.plus) |
Oppervlak | |
• Totaal | 41,19 km2 (15,90 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 18 242 |
• Digtheid | 443/km2 (1 150/vk. myl) |
Poskode | 3590 |
Skakelkodes | 011 |
Webwerf | www.diepenbeek.be |
Sluit
Die Katolieke Regina Paciskerk se dak, geleë in die gehug Lutselus, is in die late nag van 25 Desember 2010 ineengestort. Oorsaak is waarskynlik die baie sneeu op die dak. Daar is nie gewondes of dooies nie.