Diana Ross
From Wikipedia, the free encyclopedia
Diana Ross (gebore 26 Maart 1944) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lady Sings the Blues (1972), Mahogany (1975), The Wiz (1978), en Phenomenon (1996).
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Diana Ross | |
Geboortenaam | Diana Ernestine Earle Ross |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5, insluitende: Rhonda Ross Kendrick Tracee Ellis Ross Evan Ross |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1959–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit