Des van Jaarsveldt
From Wikipedia, the free encyclopedia
Desmond Charles van Jaarsveld (31 Maart 1929, Bulawayo) is 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se sewe-en-twintigste Springbokkaptein. Met die afsterwe van Cecil Moss op 27 Oktober 2017 het Van Jaarsveld die oudste lewende Springbok geword.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Desmond Charles van Jaarsveld | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 31 Maart 1929 (1929-03-31) (94 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Bulawayo, Suid-Rhodesië | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 354 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Old Miltonians | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Rhodesië | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1960 | Suid-Afrika | 1 | 5 |
Sluit