Dean Winters
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Dean Winters (gebore 20 Julie 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente P.S. I Love You (2007) en John Wick (2014), en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit (1999) en 30 Rock (2006).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dean Winters | |
Geboortenaam | Dean Gerard Winters |
---|---|
Geboorte | 20 Julie 1964 (1964-07-20) (59 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit