Dana Winner
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dana Winner (gebore 10 Februarie 1965 in Hasselt) is 'n Vlaamse sangeres. Haar eerste naam is Chantal Vanlee en sy woon tans in die Belgiese stad Geel.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Dana Winner | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Chantal Vanlee |
Gebore | 10 Februarie 1965 (1965-02-10) (59 jaar oud) Hasselt, België |
Genres | Popmusiek |
Beroep(e) | sangeres |
Instrumente | stem |
Jare aktief | 1990 – hede |
Etikette | EMI Group |
Webwerf | danawinner.net |
Sluit