Dag Hammarskjöld
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dag Hammarskjöld (Sweeds: [dɑːɡ ²hamarˌɧœld] luister (hulp·inligting); 1905–1961) was 'n Sweedse diplomaat. Hy was van 10 April 1953 tot 18 September 1961 die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. Hammarskjöld sterf tydens 'n vliegongeluk op 'n vredesmissie na die Demokratiese Republiek van die Kongo. In 1961 is die Nobelprys vir Vrede postuum aan hom toegeken.[1]
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Opgevolg deur ...
Dag Hammarskjöld | |
Dag Hammarskjöld in die 1950's | |
2de Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies | |
Ampstermyn 10 April 1953 – 18 September 1961 | |
Voorafgegaan deur | Trygve Lie |
---|---|
Opgevolg deur | U Thant |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Dag Hjalmar Agne Carl Hammarskjöld (1905-07-29)29 Julie 1905 Jönköping, Verenigde Koninkryke van Swede en Noorweë (nou Jönköping, Swede) |
Sterf | 18 September 1961 (op 56) Ndola, Rhodesië en Njassaland (nou Ndola, Zambië) |
Alma mater | Universiteit van Uppsala Universiteit van Stockholm |
Religie | Lutheranisme/Kerk van Swede |
Handtekening | |
Toekennings | Nobelprys vir Vrede (1961) |
Sluit