Czesław Miłosz
From Wikipedia, the free encyclopedia
Czesław Miłosz [ˈt͡ʂɛswaf ˈmiwɔʂ] (* 30 Junie 1911 in Šeteniai, destyds Russiese Ryk, tans Litaue; † 14 Augustus 2004 in Kraków, Pole) was 'n Poolse skrywer, digter, essayis en vertaler. Hy was die wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1980.[1]