Cubango-skulpoortjie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Cubango-skulpoortjie (Parakneria fortuita) is 'n varswater vis wat voorkom in die Cutatorivier, 'n sytak van die Okavangorivier in Angola. In Engels staan die vis bekend as die Cubango kneria.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Cubango-skulpoortjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. fortuita |
Binomiale naam | |
Parakneria fortuita M. J. Penrith, 1973 | |
Sluit