Corné Krige
From Wikipedia, the free encyclopedia
Cornelius Petrus Johannes Krige (21 Maart 1975, Lusaka) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se ses-en-veertigste Springbokkaptein. Hy het ook vir die Westelike Provinsie rugby gespeel. Krige was op Paarl Boys High, het in die Cravenweek gespeel en ook die Suid-Afrikaanse skolespan gehaal. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2003.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Cornelius Petrus Johannes Krige | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 21 Maart 1975 (1975-03-21) (48 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Lusaka, Zambië | ||||
Lengte | 190 cm | ||||
Massa | 99 kg | ||||
Skool | Paarl Boys High | ||||
Universiteit | Kaapse Technikon | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Springbokno. | 676 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1999–2003 | Suid-Afrika | 39 | (10) |
Sluit