Corinne Griffith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Corinne Griffith (21 November 1894 – 13 Julie 1979) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Love's Wilderness (1924), Into Her Kingdom (1926), The Lady in Ermine (1927), en The Divine Lady (1929).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Corinne Griffith | |
Geboortenaam | Corinne Mae Griffith |
---|---|
Geboorte | (1894-11-21)21 November 1894 |
Sterfte | 13 Julie 1979 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1916–1932 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit