Connie Stevens
From Wikipedia, the free encyclopedia
Connie Stevens (gebore 8 Augustus 1938) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band (1978), Grease 2 (1982), en A Healing (1997), en in die televisiereeks Hawaiian Eye (1959).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Connie Stevens | |
Geboortenaam | Concetta Rosalie Ann Ingoglia |
---|---|
Geboorte | 8 Augustus 1938 (1938-08-08) (85 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Joely Fisher Tricia Leigh Fisher |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1955–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit