Concepción
From Wikipedia, the free encyclopedia
Concepción is die grootste hawestad van Chili. Volgens die 2002-sensus woon daar 216 061 mense. Die stad is ongeveer 509,04 km[1] ten weste van die hoofstad Santiago geleë. Die Universiteit van Concepcion is ook in die stad geleë.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Chili |
Koördinate | 36°46′S 73°03′W |
Gestig op | 5 Oktober 1550 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 221 6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 12 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2002) | 216 061 |
- Bevolkingsdigtheid | 975/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -3 |
Burgemeester | Patricio Kuhn (UDI) |
Amptelike Webwerf | concepcion.cl |