Claude Akins
Amerikaanse akteur (1926-1994) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Claude Akins (25 Mei 1926 – 27 Januarie 1994) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rio Bravo (1959), Inherit the Wind (1960), The Killers (1964), en Battle for the Planet of the Apes (1973).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Claude Akins | |
Geboortenaam | Claude Marion Akins |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1953–1992 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit