Christiaan Hendrik Persoon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Christiaan Hendrik Persoon (* 1 Februarie 1761 in Stellenbosch, Kaapkolonie; † 16 November 1836 in Parys, Frankryk) was 'n mikoloog (swamkundige) en botanikus. Persoon het wêreldwyd bekendheid verwerf as die grondlegger van sistematiese mikologie (die studie van swamme) en word saam met sy tydgenoot Elias Magnus Fries as die vader van moderne swamkunde beskou. Sy botaniese outeursafkorting is Pers.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Christiaan Hendrik Persoon | |
---|---|
Gebore | 1 Februarie 1761 |
Sterf | 16 November 1836 |
Beroep | Mikoloog en botanikus |
Bekend vir | Grondlegger van sistematiese mikologie |
Sluit