Chemiese reeks
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die elemente van die periodieke tabel kan in 'n aantal reekse volgens die geleidelike variasies van hul fisiese en chemiese eienskappe verdeel word. Die reekse kan soms met die groepe of periodes ooreenstem, maar kan ook diagonaal oor die Periodieke tabel heen loop soos in die geval van die metaalagtiges.
Meer inligting Reekse, Reekse & groepe ...
Reekse |
---|
Oorgangsmetale |
Hoofgroepmetale |
Metaalagtiges (Metalloïede) |
Nie-metale |
Lantaniede |
Aktiniede |
Reekse & groepe |
Alkalmetale |
Aardalkalimetale |
Halogene |
Edelgasse |
Sluit
Daar kan tien reekse onderskei word:
- Alkalimetale
- Aardalkalimetale
- Oorgangsmetale
- Hoofgroepmetale
- Metaalagtiges
- Nie-metale
- Halogene
- Edelgasse
- Lantaniede
- Aktiniede
Ander groeperinge binne die periodieke tabel is: