Centurion (Gautrein-stasie)
trein stasie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Centurionstasie is 'n stasie op die Gautrein hoëspoedtreinroete in Gauteng. Die stasie is in Augustus 2011 voltooi en het parkering vir ongeveer 2000 motors.
Meer inligting Vorige stasie, Gautrein ...
Vorige stasie |
Gautrein | Volgende stasie |
---|---|---|
Midrand (na Parkstasie) |
Noord-Suid | Pretoria (na Hatfield) |
Sluit
Centurion
Gautreinstasie
Adres
Hoek van Weslaan en
Hendrik Verwoerd-rylaan
Centurion
Gauteng
25°51′7″S 28°11′22″O
Voltooi
Augustus 2011
Dienste