Carroll O'Connor
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carroll O'Connor (2 Augustus 1924 – 21 Junie 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Kelly's Heroes (1970) en in die televisiereekse All in the Family (1971), Archie Bunker's Place (1979), en In the Heat of the Night (1988).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Carroll O'Connor | |
Geboortenaam | John Carroll O'Connor |
---|---|
Geboorte | (1924-08-02)2 Augustus 1924 |
Sterfte | 21 Junie 2001 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Hugh O'Connor |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1951–2000 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit