Carl Wilhelm Scheele
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Wilhelm Scheele (Stralsund, 9 Desember 1742 – Köping, 21 Mei 1786) was 'n Sweedse chemiese apteker en die ontdekker van 'n aantal chemiese elemente. Van die elemente wat hy ontdek het sluit in: suurstof, stikstof, barium, chloor, mangaan en wolfram.
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carl Wilhelm Scheele.