Carl Ballantine
From Wikipedia, the free encyclopedia
Carl Ballantine (27 September 1917 – 3 November 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente McHale's Navy (1964) en Revenge of the Cheerleaders (1976), en in die televisiereekse Shirley Temple's Storybook (1958) en Love, American Style (1969).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Carl Ballantine | |
Geboortenaam | Meyer Kessler |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1949–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit