Byron Brown
From Wikipedia, the free encyclopedia
Byron W. Brown (gebore 24 September 1958 in Queens, New York, VSA) is 'n Amerikaanse politikus en sedert 31 Desember 2005 die eerste Afro-Amerikaanse burgemeester van die stad Buffalo, New York.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Senator van die deelstaat New York ...
Byron Brown | |
62ste Burgemeester van Buffalo | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 31 Desember 2005 | |
Voorafgegaan deur | Anthony Masiello |
---|---|
Senator van die deelstaat New York | |
Ampstermyn 8 Januarie 2003 – 31 Desember 2005 | |
Voorafgegaan deur | Mary Lou Rath |
Opgevolg deur | Marc Coppola |
Ampstermyn 1 Januarie 2001 – 8 Januarie 2003 | |
Voorafgegaan deur | Al Coppola |
Opgevolg deur | Patricia McGee |
Lid van Buffalo se Stadsraad | |
Ampstermyn 1 Januarie 1996 – 4 Januarie 2001 | |
Voorafgegaan deur | David Collins |
Opgevolg deur | Antoine Thompson |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 24 September 1958 (1958-09-24) (63 jaar oud) Queens, New York |
Politieke party | Demokraat |
Eggenoot/-note | Michelle Brown |
Kind(ers) | Byron III |
Alma mater | Buffalo State College (B.A.) |
Religie | Baptisme |
Sluit