Bucklebury
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bucklebury is 'n dorpie en 'n civil parish, geleë in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2001-sensus het die dorpie 'n bevolking van 2 066 gehad. Bucklebury behoort tot die unitary authority van West Berkshire en lê noordoos van die stad Newbury.
Kitsfeite Land, Graafskap ...
Bucklebury | |
---|---|
Dorp | |
Die dorpskerk van St. Maagd Maria | |
Koördinate: 51°26′02″N 1°12′25″W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Berkshire |
Bevolking | |
• Totaal | 2 066 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | RG7 |
Webwerf | bradford.gov.uk |
Sluit
Bucklebury dateer van voor die inval van die Normandiërs in 1066. Die dorpie (as Borgeldeberie) en die dorpskerk is in die Domesday Book van 1086 gelys.