Bristol Beaufort
Britse torpedo bomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bristol Beaufort was 'n torperdobomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is deur die Britse Lugmag. In April 1936 het Bristol Aeroplane Company Tipe 152-voorstelle ingedien in antwoord op twee spesifikasies wat deur die Vlug Ministerie uitgereik is. Die spesifikasies was M.15/35 vir 'n torpedobomwerper en G.24/35 vir 'n algemene verkenningsvliegtuig.
Kitsfeite
Bristol Beaufort | |
---|---|
Tipe | Torpedobomwerper |
Vervaardiger | Bristol Aeroplane Company |
Nooiensvlug | 15 Oktober 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Sluit