Bridget Fonda
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Bridget Fonda (gebore 27 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Single White Female (1992), Jackie Brown (1997), A Simple Plan (1998), en Lake Placid (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Bridget Fonda | |
Geboortenaam | Bridget Jane Fonda |
---|---|
Geboorte | 27 Januarie 1964 (1964-01-27) (60 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1969–2002 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit