Breinigerberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Breinigerberg is 'n statistiese stadsdeel van Stolberg by Eschweiler in die Noordryn-Wesfaalse Distrik Aken met 971 inwoners (31 Desember 2005). Die stadsdeel word in die dialek "Balkan" genoem.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Breinigerberg | |
---|---|
Stadsdeel | |
Breinigerberg, soos gesien vanaf Schlangenberg | |
Koördinate: 50°44′15″N 6°14′19″O | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Noordryn-Wesfale |
Distrik | Aken |
Stad | Stolberg |
Stigting | 1972 |
Hoogte | 270 m (890 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 971 |
Tydsone | UTC+1:00 (MET) |
• Somertyd | UTC+2:00 (MEST) |
Webwerf | www.breinigerberg.de |
Sluit