Brad Hall
From Wikipedia, the free encyclopedia
Brad Hall (gebore 21 Maart 1958) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Must Love Dogs (2005) en in die televisiereekse Saturday Night Live (1975) en Brooklyn Bridge (1991).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Brad Hall | |
Geboortenaam | William Brad Hall |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1958 (1958-03-21) (66 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit