Brad Davis (akteur)
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Brad Davis (6 November 1949 – 8 September 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Midnight Express (1978), Chariots of Fire (1981), en Querelle (1982), en in die televisiereeks Chiefs (1983).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Brad Davis | |
Geboortenaam | Robert Creel Davis |
---|---|
Geboorte | (1949-11-06)6 November 1949 |
Sterfte | 8 September 1991 (op 41) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Alex (gebore 1983) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1974–91 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit