Boesel
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Boesel is 'n naam vir 'n bak, beker of 'n vaas. 'n Boesel is ook 'n Britse en Amerikaanse volume-eenheid gebaseer op 'n vroeëre mate van droë kapasiteit. Die ou boesel was gelyk aan 2 kennings (verouderd), 4 pekke of 8 droë gelling en is meestal vir landbouprodukte soos koring gebruik. In die moderne gebruik, is die volume nominaal, waar boesel vir elke kommoditeit 'n ander massa gedefinieer het.