Bjørnstjerne Bjørnson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bjørnstjerne Martinus Bjørnson (* 8 Desember 1832, † 26 April 1910) was 'n Noorse skrywer en dramaturg, asook 'n wenner van die Nobelprys vir Letterkunde in 1903.[1] Bjørnson word beskou as een van "die groot vier" Noorse skrywers (die ander drie is Henrik Ibsen, Jonas Lie, en Alexander Kielland).
Digter, dramatikus en lirikus
Literêre stroming
Realisme
Handtekening
Toekennings
Nobelprys vir Letterkunde in 1903