Billy Crystal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Billy Crystal (gebore 14 Maart 1948) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), City Slickers (1991), Forget Paris (1995), en Analyze This (1999).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Billy Crystal | |
Geboortenaam | William Edward Crystal |
---|---|
Geboorte | 14 Maart 1948 (1948-03-14) (76 jaar oud) Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2; insluitende Jennifer Crystal Foley |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit