Betty White
Amerikaanse aktrise en vervaardiger / From Wikipedia, the free encyclopedia
Betty White (17 Januarie 1922 - 31 Desember 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lake Placid (1999) en The Proposal (2009), en in die televisiereekse Mary Tyler Moore (1970) en The Golden Girls (1985).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Betty White | |
Geboortenaam | Betty Marion White |
---|---|
Geboorte | 17 Januarie 1922 Oak Park, Illinois, Verenigde State |
Sterfte | 31 Desember 2021 (op 99) Brentwood, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1939–2021 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit