Bethanie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bethanie (vroeë Bethanien) is 'n nedersetting in die suide van Namibië wat aan die C14-pad tussen Goageb en Walvisbaai, sowat 100 kilometer wes van Keetmanshoop geleë is. Bethanie is 1 000 meter bo seevlak geleë en het 'n bevolking van 9 300. Die dorp word as een van die oudste nedersettings in die land beskou.