Berlyn (dubbelsinnig)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Berlyn kan na een van die volgende nedersettings verwys:
- Berlyn, die hoofstad en deelstaat in Duitsland,
- Oos-Berlyn, die oostelike deel van die huidige stad Berlyn tydens die Koue Oorlog,
- Wes-Berlyn, die westelike deel van die huidige stad Berlyn tydens die Koue Oorlog,
- Berlyn, Oos-Kaap, 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap.
- Berlynwaterval, naby die dorp Graskop in Mpumalanga, Suid-Afrika.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Berlyn of met Berlyn in die titel. |