Benguelakabeljou
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Benguelakabeljou (Argyrosomus coronus) is deel van die Sciaenidae-familie en is endemies aan die Weskus van Suider-Afrika vanaf die noorde van Namibië tot by Angola. In Engels staan die vis bekend as die West Coast Kob terwyl die Namibiërs na die vis verwys as kabeljou waar dit uiters gewild is. Die vis verkies die warmer waters derhalwe word hy nooit verder suid gevang nie en word tot 70 cm lank.
Kitsfeite Benguela kabeljou, Bewaringstatus ...
Benguela kabeljou | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | Argyrosomus |
Spesie: | A. coronus |
Binomiale naam | |
Argyrosomus coronus Griffiths & Heemstra, 1995 | |
Sluit