Ben Wallace (politikus)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Robert Ben Lobban Wallace (gebore 15 Mei 1970) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die ampt van minister van Verdediging van die Verenigde Koninkryk beklee.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Ben Wallace | |
Minister van verdediging | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Boris Johnson Liz Truss |
---|---|
Voorafgegaan deur | Penny Mordaunt |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Robert Ben Lobban Wallace 15 Mei 1970 (1970-05-15) (53 jaar oud) Farnborough, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Sluit