Beleg van Congella
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Beleg van Congella was die beleëring van ‘n Britse troepemag deur die Voortrekkers onder Andries Pretorius in Port Natal in 1842. Dit was 'n insident in die Britse imperialisme in Suider-Afrika.
Kitsfeite Datum, Ligging ...
Beleg van Congella | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Groot Trek | |||||||
Die Britse kamp van Port Natal in 1842 (tekening van die tyd). | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Boere of Voortrekkers; Natalia Republiek | Port Natal handelaars en garnisoen; Britse Ryk | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Andries Pretorius | Kaptein Charlton Smith | ||||||
Sterkte | |||||||
onbekend | onbekend | ||||||
Ongevalle en verliese | |||||||
onbekend | onbekend |
Sluit