BAC TSR-2
Britse prototipe straalaangedrewe bomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die British Aircraft Corporation TSR-2 was 'n bomwerper wat ontwerp is vir taktiese bombardering; aanvanklik ontwerp om die Canberra te vervang. Die projek is egter in 1965 gekanselleer, 'n kontroversiële besluit. Vir sommige was dit die doodsteek vir die Britse lugvaartindustrie wat op daardie tyd reeds onder druk was.
Kitsfeite
BAC TSR-2 | |
---|---|
Tipe | Taktiese bomwerper |
Vervaardiger | BAC |
Nooiensvlug | 27 September 1964 |
Status | Gekanselleer |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Vervaardig | 3 |
Sluit