Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe (IATA: BZY, ICAO: LUBL) is die tweede grootste lughawe in Moldowa na Chisinau Internasionale Lughawe en lê sowat 15 kilometer oos van die middestad van Bălţi. Die lughawe is in 1987 as die "Grigori Leadov" geopen en word later in die negentiger jare na Bălți International Airport (BIA) herdoop. Die volume van lugverkeer het sedert die jaar 1987 aansienlik toegeneem.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite IATA: BZY – ICAO: LUBL, Opsomming ...
Bălți-Leadoveni Internasionale Lughawe | |||
---|---|---|---|
Balti Internasionaal se terminaal en openbare vervoerplein | |||
IATA: BZY – ICAO: LUBL | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Moldaeroservice, Government of the Republic of Moldova | ||
Bedien | Bălţi | ||
Ligging | Bălţi, Moldowa | ||
Spil vir | Air Moldova Aeroflot | ||
Hoogte bo seevlak | 758 vt / 231 m | ||
Koördinate | 47°50′35″N 27°46′38″O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
15/33 | 2 240 | 7 350 | Teer |
Sluit
Balti Internasionale Lughawe is die tweede spil van Air Moldova en is vir die meeste buitelandse toeriste die poort na Noord-Moldowa.