Béarn
From Wikipedia, the free encyclopedia
Béarn was 'n voormalige Franse provinsie wat geleë was aan die voet van die Pireneë. Dit maak tans drie-vyfdes uit van die département Pyrénées-Atlantiques. Die res van dié département bestaan uit Frans-Baskeland, wat op sy beurt bestaan uit Neder-Navarra, Labourd en Soule.