Avril Malan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Avril Stéfan Malan (9 April, 1937, Pretoria - ) was 'n Springbokrugbyspeler en -kaptein, in die slotposisie. Hy het in sestien toetse gespeel, tien daarvan as kaptein. Hy was Suid-Afrika se nege-en-twintigste Springbokkaptein.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Avril Stéfan Malan | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 9 April 1937 (1937-04-09) (86 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Pretoria, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1.87 m | ||||
Massa | 95 kg | ||||
Skool | Hoërskool Wonderboom | ||||
Universiteit | Stellenbosch | ||||
Vername familie | Magnus Malan (broer) | ||||
Beroep | Ontwikkelingsbeampte by Transvaalse Rugbyvoetbalunie. | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Slot | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Stellenbosch, Diggers | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie, Transvaal | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1960–1965 | Suid-Afrika | 16 | (0) | ||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
1969 | Springbokke |
Sluit