Aurelianus
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lucius Domitius Aurelianus was 270-275 keiser van die Romeinse Ryk.
Kitsfeite Lucius Domitius Aurelianus, Regeer ...
Lucius Domitius Aurelianus | |
---|---|
Keiser van die Romeinse Ryk | |
Borsbeeld van Aurelianus (of Claudius II?). | |
Regeer | 270 -275 |
Voorganger | Quintillus |
Opvolger | Tacitus |
Sluit
Hoewel hy net vyf jaar geregeer het, het hy 'n belangrike rol gespeel in die hereniging van die ryk en die beeindiging van wat die krisis van die derde eeu genoem word.