August Kekulé
From Wikipedia, the free encyclopedia
Friedrich August Kekulé,[1] later Friedrich August Kekule von Stradonitz (7 September 1829 - 13 Julie 1896), was 'n Duitse organiese chemikus. Van die 1850's tot sy dood was Kekulé een van die mees prominente chemici in Europa, veral in die teoretiese chemie. Hy was die belangrikste stigter van die teorie van chemiese struktuur en in die besonder die Kekulé-struktuur van benseen.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
August Kekulé | |
---|---|
August Kekulé | |
Gebore | (1829-09-07)7 September 1829 Darmstadt, Duitsland |
Sterf | 13 Julie 1896 (op 66) Bonn, Duitsland |
Werkplekke | Universiteit van Heidelberg Universiteit van Gent Universiteit van Bonn |
Alma mater | Universiteit van Giessen |
Doktorale adviseur | Justus von Liebig |
Bekend vir | Teorie van chemiese struktuur Tetravalensie van koolstof Struktuur van benseen |
Pryse | Copley-medalje (1885) |
Proefskrif | Ueber die Amyloxydschwefelsäure und einige ihrer Salze (1852) (Oor amiloksiedswaelsuur en sommige van die soute daarvan) |
Sluit