Atle Selberg
Noorse wiskundige (1917–2007) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Atle Selberg (Langesund, 14 Junie 1917 – Princeton, 6 Augustus 2007) was 'n Noorse wiskundige, wat bekendheid verwerf het vir sy werk op die gebied van die analitiese getalleteorie en die teorie van automorfe vorme, veral in verhouding met die spektraalteorie. In 1950 ontvang hy die Fieldsmedalje.
Kitsfeite Gebore, Oorlede ...
Atle Selberg | |
Gebore | 14 Junie 1917 Langesund, Noorweë |
---|---|
Oorlede | 6 Augustus 2007 (op 90) Princeton, New Jersey, Verenigde State van Amerika |
Nasionaliteit | Noorweë |
Vakgebied | Wiskunde |
Alma mater | Universiteit van Oslo |
Bekend vir | Chowla–Selberg-formule Kritieke lynstelling Maass–Selberg-verhoudings Selberg se klas Selberg se veronderstelling Selberg se integraal Selberg se spoorformule Selberg se zetafunksie Selberg se sif |
Invloed op | Srinivasa Ramanujan |
Toekennings | Abel-prys (honorary) (2002) Fields-medalje (1950) Wolf-prys (1986) Gunnerus-medalje (2002) |
Sluit