Asuur (kleur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Asuur is 'n helderblou kleur wat die kleur van suiwer hemellug of skoon seewater verteenwoordig. Dit is 'n suiwer chroma op die RGB-kleurwiel, halfpad tussen blou en siaan. Die komplementêre kleur van asuur is oranje.
#007FFF |
Dit is ook die hoofkleur van die Suid-Afrikaanse luukse Bloutrein.