Assen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Assen is 'n munisipaliteit en stad in die Nederlandse provinsie Drenthe. Die munisipale gebied het sowat 67 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 83 km². Assen is die hoofstad van Drenthe. In die munisipaliteit word die Drentse Museum, die Drentse Argief en die Kloosterkerk aangetref.
Meer inligting Munisipaliteit: Assen ...
Munisipaliteit: | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Koördinate | 52°59′N 6°33′O |
Stigting | 17de eeu |
Provinsie | Drenthe |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 83,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Des. 2010) | 67 162 |
- Bevolkingsdigtheid | 818/vk km
|
Tydsone | UTC +1 |
- Somertyd | UTC +2 |
Klimaat | [[{{{klimaat}}}]] |
Gemiddelde temperatuur: | |
- Jaarlikse maksimum | {{{makstemp1}}} °C |
- Maksimum Januarie / Julie | {{{makstemp2}}} °C |
- Jaarlikse minimum | {{{mintemp1}}} °C |
- Minimum Januarie / Julie | {{{mintemp2}}} °C |
Gemid. jaarlikse neerslae | {{{neerslae}}} mm |
Burgemeester (party) | Marco Out |
Daaglikse bestuur | PvdA, VVD, ChristenUnie, D66 |
Amptelike webwerf | assen.nl |
Wikimedia Commons | Assen |
Sluit