Ariq Böke
Mongoolse khan / From Wikipedia, the free encyclopedia
Ariq Böke (Mongools: Аригбөх, Chinees: 阿里不哥; omstreeks 1219–1266), soms ook Arig of Boeka gespel, was die sewende en jongste seun van Toloei Khan, ’n seun van Djengis Khan.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Ariq Böke | |
---|---|
Dinastie | Bordjigin |
Bewind | 11 Augustus 1259 – 21 Augustus 1264 |
Gebore | c. 1219 |
Gesterf | 1266 |
Voorganger | Möngke Khan |
Opvolger | Koeblai Khan |
Vader | Toloei Khan |
Moeder | Sorghaghtani Beki |
Sluit