Arderne-tuin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Arderne-tuin is 'n stadspark in Claremont, Kaapstad. Dit bevat die uniekste arboretum in die suidelike halfrond en is in 1979 tot gedenkwaardigheid verklaar.